Ming the Mechanic:
Ons is die Nuwe Beskawing

The NewsLog of Flemming Funch
 Ons is die Nuwe Beskawing2005-01-28 12:50
4 comments
picture by Flemming Funch

Renier Maritz translated my poetic manifesto "We are the New Civilization" into Afrikaans.
Ons is hier.
Ons ontwaak nou, uit die verlede, om 'n groter droom te droom.
Ons is vriende en gelykes, ons is divers en uniek en ons is verenig tot iets groter as ons verskille.
Ons glo in vryheid en samewerking, oorvloed en harmonie.
Ons is 'n verrysende kultuur, 'n renaissance van die kern van mensheid.
Ons vind ons eie weg en ons bepaal ons eie waarheid.
Ons gaan in vele rigtings en tog weier ons om uiteen te gaan.
Ons het baie name, ons praat baie tale.
Ons is hier, ons is oral oor.
Ons is in alle streke van die wêreld, ons is oral in die lug.
Ons is die heelal bewus van homself, ons is die vlaag van ewolusie.
Ons is in elke kind se oë, ons trotseer die onbekende met opwinding en verwondering.
Ons is boodskappers van die toekoms, wat teenswoordig lewe.
Ons kom uit die stilte en ons praat ons waarheid.
Ons kan nie stilgemaak word nie want ons stem is in elkeen.
Ons het geen vyande nie, geen grense kan ons binne hou.
Ons respekteer die kringlope en uitinge van die natuur want ons is die natuur.
Ons speel nie om te wen, ons speel om te lewe en te leer.
Ons handel uit inspirasie, liefde en integriteit.
Ons verken, ons ontdek, ons voel en ons lag.
Ons bou 'n wêreld wat vir almal werk.
Ons strewe om ons lewens te lewe tot hul volste potensiaal.
Ons is onafhanklik, selfvoorsienend en verantwoordelik.
Ons behandel mekaar in vrede, met medelye en respek, ons verenig in broederskap.
Ons vier die ongeskondenheid in en rondom ons almal.
Ons dans op die ritme van die skepping.
Ons weef die drade van die nuwe tye.
Ons is die nuwe beskawing.

Thank you Renier! That brings it to 15 languages: English, Italian, Spanish, French, Portuguese, Hebrew, Danish, German, Russian, Croatian, Slovenian, Finnish, Afrikaans, Esperanto and Interlingua. Anybody else inspired? Arab, Chinese, Japanese, Dutch, Greek?


[< Back] [Ming the Mechanic]

Category:  

4 comments

28 Jan 2005 @ 15:00 by ming : Dutch
Hey, none of them are horrible. Dutch would be great. And it is interesting to see similarities and differences between the different languages. I suppose Afrikaans is like an old kind of Dutch.  


31 Jan 2005 @ 06:25 by ashanti : Well that...
...certainly got my attention - seeing an Afrikaans header in the blog section of NCN. We have 11 official languages in South Africa, of which English and Afrikaans are only two. They are:
• Sesotho sa Leboa
• Sesotho
• Setswana
• SiSwati
• Tshivenda
• Xitsonga
• Afrikaans
• English
• isiNdebele
• isiXhosa
• isiZulu

I'll see if I can persuade some of my colleagues to do some translations into some of the other 11 South African languages if you want?

PS - En wie is Ranier? Waar is hy? Is hy deel van NCN? Ek is so eensaam, ek wil graag met ander Suid Afrikaans by NCN kuier.  



31 Jan 2005 @ 16:21 by ming : South Africa
That's what I think is really interesting about both Dutch and Afrikaans, that I usually can mostly read it, without having learned a word of it. Ranier is in South Africa, and I'm not sure if he's in NCN. He just wrote me an e-mail, saying he had been wanting to translate it for a while, and finally got around to it.

... oh, looking it up, he actually is a member, since 1999: ramaritz, but it doesn't look like he's ever logged in to the site here, so he's probably from the mailing list period.

Hey, would be great with translations into some of the other languages!  



29 Apr 2016 @ 00:24 by Jase @188.143.232.32 : yJOCGeeUcyNOz
Too many copitmmenls too little space, thanks!  


Other stories in
2011-11-14 17:19: Noi siamo la Nuova Civilizzazione
2007-02-16 21:57: NCN call for donations
2007-02-16 19:45: Biz yeni uygarlığız
2005-03-13 03:02: New Civilization Network, 10 years
2004-10-01 23:59: Comment Spam
2003-06-06 21:05: Blocking
2002-12-30 22:39: A Little Server History
2002-12-20 16:10: I'm not that far behind
2002-12-18 18:16: Comments
2002-11-12 17:46: Back to Back



[< Back] [Ming the Mechanic] [PermaLink]? 


Link to this article as: http://ming.tv/flemming2.php/__show_article/_a000010-001460.htm
Main Page: ming.tv